MENU
MENU

ANDRIES + MAGGIE
– Doringbaai –

December 4, 2014

PHOTOGRAPHER & EDITOR: CARIEN

Maggie skryf:

Ek het my man lief. Ek weet nie hoe om dit beter op te som nie. Ons het 8jr uit gegaan voordat ons verloof geraak het en 9jr met die troue en ek is nogsteeds so verlief!!

Voordat ons getrou het, het ek geweet dis nou ‘n huwelik waarin ons gaan compromise en all that jazz maar 6mnde in besef ek werklik eers wat huweliks maats is. Baie vertroue, baie respek, baie liefde en baie eerlikheid. Praat oor sake en praat sake uit, ondersteun mekaar en staan agter mekaar in als wat gebeur. Ja ons het al die dinge geweet, maar dis ‘n heel ander ding om dit bewustelik elke dag te doen as jy eintlik net lus is om te doen wat jy wil!

Daar is niks lekkerder om saam te braai, wyntjie te drink en te gesels oor wat die dag gebeur het. Om saam te besef hoe geseend ons is met vriende, familie en gesondheid.

Ek het my man lief.

Ietsie oor ons ongelooflike fotograaf:

Hoe beskryf mens vir Carien Hove, nie net is sy super intellegent nie, talentvol verby, superwoman en is die persoon met die meeste geduld wat ek nog ooit tee gekom het, is sy die beste trou fotograaf wat enige bruidspaar kan kry!!

Niks was ooit te veel moeite nie, as ek vrae gehad het, bel ek en Carien was altyd net geduldig en is saam met jou opgewonde!

Die lekkerste was natuurlik die uitkies van die fotos, ek en Carien met ‘n heerlike glas wyn en goeie geselskap!

Dress: Lace Blossom, Erna Theron (info@laceblossom.co.za)

Decor: Mercia Verwey, Functions 4 U

Shoes: Aldo

Cake: Manuella

Groom’s Suit: Pants – Kaap Agri, Jacket- Woolworths, shirt and shoes, groom’s own.

Catering: Ronelle van Zyl Catering (info@tharrakamma.co.za, 027 21 35709)

DJ: Mariana Pretorius- Music and Sound (pretorius.mariana@gmail.com, 083 654 0652)

Makeup: Bride- Lize Kleinhans, Bridesmaids- Carisa Fourie (083 430 7482), Margo van Zyl (Blush, 076 997 5757)

Hair: Michelle Sandenbergh, Cisorium (027 21 32802)

Stationary: Grapevine Design

Flowers: Susan Vermeulen

Videographer: Hennie & Ohna Basson (083 626 6686)

Wedding Invitations: Elaine Botes (083 233 4859)

doringbaai wedding

No Comments

LEAVE YOUR COMMENT

Previous post Next post
© Love of Light Photography 2024