MENU
MENU

NEIL + NADIA
– Towerbosch, Knorhoek –

December 4, 2014

KNORHOEK WEDDING

PHOTOGRAPHERS: CARIEN & LIZÉ

EDITORS:  CARIEN & LIZÉ

Nadia skryf:

“Ons troue was ‘n Alice in WONDERLAND tema. Ek was nog altyd mal oor die boek en fliek.  Dit was regtig ‘n magical dag gewees. Almal het soooo lekker gekuier en Towerbosch was die perfekte venue vir ons tema.
Dit het absoluut soos ‘n sprokies verhaal gelyk, en die dekor het als net bymekaar gebring. Die kos was ook uitstekend!  Ons troudag het def ons persoonlikhede uitgebeeld. Ons alby is outgoing, kleurvol en soms bietjie mal en deurmekaar. Dit was die greatste dag ooit!  Dit is great om te weet jy trou met jou beste vriend en om te weet dat jul lewe saam begin.”

Venue: Knorhoek – Towerbosch

Dress & Jewellery: House of Silk

Makeup: Ilonka Louw

Hair: Creative Design Hair Salon Brackenfell

Decor and Flowers: Bunches for Africa

Bridesmaid’s Dresses: YDE

Shoes: Bride and Co

Groom’s Suit: Romens

Catering – Towerbosch

Cake: The Cupcake Garden

Entertainment: Regardt Laubscher

knorheok wedding

No Comments

LEAVE YOUR COMMENT

Previous post Next post
© Love of Light Photography 2024