MENU
MENU

ETIENNE + ANNETTE
– Draaihoek Lodge, Elandsbaai –

December 4, 2014

PHOTOGRAPHER & EDITOR: CARIEN

Annette skryf:

Wanneer jy die uitgestrekte pad na Draaihoek Lodge aanpak en die uitsig oor wit duine en die blou atlantiese see vang jou vas, weet jy onmiddelik jy is in die weskus! En dis presies wat ons tema was… Weskus ! Van die gourmet roomys tot die gebraaide vars vis en roosterkoek, van die wynproe tot die laggende klanke van Donny die Strandloper… Ons kan eerlikwaar ons dag opsom in een sin – Perfekte, blou , sonskyn , somer Weskus !!

Ons ervaring saam met Carien was UITERS professioneel, haar fotos was ongelooflik, sy het geen moeite gespaar nie en selfs ‘n ekstra shoot gedoen die volgende dag ! Danksy haar verskriklike mooi fotos sal ons ALTYD ons onbeskryflike weskus dag onthou! – Ek sal Love of Light vir enige iemand aanbeveel !

Dress: Werner Dey
Decor: Marietjie Basson , Draaihoek Lodge
Jewelry: Werner Dey
Shoes: Aldo
Cake: Marietjie Basson , Draaihoek Lodge
Venue – Draaihoek Lodge, Elandsbaai
Groom’s Suit: Hugo Boss
Catering- Draaihoek Lodge
DJ – Up A Tone Entertainment
Event Coordinator: Up A Tone Entertainment
Makeup and Hair: Sarah Hilario – Hair After Hours
Stationary: Mari Pike , Worm& Apple
Flowers: Marietjie Basson, Draaihoek Lodge
Lighting: Up A Tone Entertainment
Catering: Marietjie Basson , Draaihoek Lodge
Entertainment: Christoph Kotze, HULLE, Donny die Strandloper
Icecream Cart: The Soft Machine
Wine Tasting: Cape Wine Academy

Draaihoek Lodge Wedding

No Comments

LEAVE YOUR COMMENT

Previous post Next post
© Love of Light Photography 2024